Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 23:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe daar ’n groot stryery ontstaan het en die bevelvoerder oor ’n duisend bang was dat Sha’ul deur hulle verskeur sou word, het hy die Romeinse soldate beveel om te gaan en hom met geweld weg te neem onder hulle uit en in die kamp in te bring.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 23

Kyk Handelinge 23:10 in konteks