Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 23:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Daar was ’n groot geraas en die leraars van die wet, van die party van die Fariseërs, het opgestaan en met hulle geargumenteer en gesê: “Ons vind geen boosheid in hierdie man nie en as ’n gees of ’n engel met hom gepraat het, wat daarvan?”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 23

Kyk Handelinge 23:9 in konteks