Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 14:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Daar aangekom, het hulle in die bymekaarkomplek van die Jode ingegaan en so gepraat dat baie Jode, sowel as Grieke, vertrou het,

2. maar die ongelowige Jode het die manne van ander nasies teen die broers opgestook om hulle kwaad aan te doen.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 14