Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 14:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het ’n lang tyd daar gebly en vrymoediglik in die openbaar aangaande יהוה gepraat en Hy het, deur tekens en wonders deur hulle hande te doen, getuienis gegee aangaande die boodskap van Sy onverdiende guns.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 14

Kyk Handelinge 14:3 in konteks