Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 11:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe hulle dit hoor, was hulle stil en het eer, lof en aanbidding aan God gebring en gesê: “Miskien het God ook aan die ander nasies die erkenning, belydenis en wegdraai van sonde na God toe, tot die lewe, gegee.”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 11

Kyk Handelinge 11:18 in konteks