Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 11:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

As God daarom aan hulle, wat in die Meester Yeshua, Die Gesalfde Een, vertrou het, dieselfde geskenk gegee het soos aan ons, wie was ek dan, dat ek God kon keer?”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 11

Kyk Handelinge 11:17 in konteks