Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 3:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en ek sê dít: dat die verbond, wat deur God, in Die Gesalfde Een, van die begin af bekragtig is, nie deur die geskrewe wet, wat vier honderd en dertig jaar later gekom het, gekanselleer is om so die belofte tot niet te maak nie,

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 3

Kyk Galasiërs 3:17 in konteks