Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 3:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die beloftes is aan Avraham belowe en aan sy Saad as ’n verbond. Hy sê nie vir hom: ‘Aan jou sade,’ asof dit na baie wys nie, maar “Aan jou Saad,” soos na Een: Hom wat Die Gesalfde Een is

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 3

Kyk Galasiërs 3:16 in konteks