Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 2:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

weet dat die mens nie onskuldig verklaar word vanuit die doen van die geskrewe wet nie, maar deur vertroue in Yeshua, Die Gesalfde Een. Ons het ook in Die Gesalfde Een, Yeshua, vertrou sodat ons onskuldig verklaar kon word vanuit vertroue in Die Gesalfde Een en nie vanuit die doen van die geskrewe wet nie omdat deur die doen van die geskrewe wet geen mens onskuldig verklaar sal word nie,”

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 2

Kyk Galasiërs 2:16 in konteks