Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 2:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar as ons, wat begeer om in eenheid met Die Gesalfde Een onskuldig verklaar te word, self ook gevind word om sondaars te wees, is Die Gesalfde Een dan ’n bedienaar van die sonde? ’n Verwerplike gedagte!

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 2

Kyk Galasiërs 2:17 in konteks