Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 8:23 Die Boodskap (DB)

God het die wysheid heel aan die begin van die tyd gemaak, voordat Hy nog enigiets anders gemaak het: in die begin, nog voordat die aarde daar was, is die wysheid al netjies aanmekaargesit

Lees volledige hoofstuk Spreuke 8

Kyk Spreuke 8:23 in konteks