Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 8:22 Die Boodskap (DB)

Wysheid is baie oud. Neem dit dus ernstig op.Voorskrifte vir die regte manier van lewe is baie oud. Dit kom uit die gryse verlede. Riglyne om reg te leef, die regte dinge op die regte tyd te sê, kom al van die skepping af.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 8

Kyk Spreuke 8:22 in konteks