Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 28:3 Die Boodskap (DB)

’n Arm mens wat die armes onderdruk, is soos ’n haelstorm wat alles verwoes. Hongersnood en baie ellendes is dan die armes se voorland.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 28

Kyk Spreuke 28:3 in konteks