Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 28:4 Die Boodskap (DB)

Iemand wat nie meer na die woord van die Here luister nie, is soos ’n ongelowige. Iemand wat die woord ernstig opneem, kom nie met slegte mense klaar nie.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 28

Kyk Spreuke 28:4 in konteks