Ou Testament

Nuwe Testament

Sefanja 3:8 Die Boodskap (DB)

Die Here het toe vir Jerusalem gesê dat hulle reg moet wees vir wat voorlê. Die tyd van afrekening is om die draai. Hy sê Hy het besluit dat Hy volke en koninkryke iets van sy vreeslike woede gaan laat beleef. Hy kan hierdie volke nie verdra nie. Daarom sal Hy die hele wêreld iets laat ervaar van sy woede wat soos die hitte van ’n vuur alles verskroei.

Lees volledige hoofstuk Sefanja 3

Kyk Sefanja 3:8 in konteks