Ou Testament

Nuwe Testament

Sefanja 3:7 Die Boodskap (DB)

Die Here het gedink dat die mense van Jerusalem Hom nou sou respekteer na hulle alles gesien en gehoor het wat Hy kan doen, en dat hulle Hom voortaan sou gehoorsaam. Dan sou dit nie vir Hom nodig gewees het om die stad weer te straf nie. Maar nee, hulle het met meer energie as ooit tevore aangehou om verkeerde dinge te doen. Dit het die Here nie gelukkig gemaak nie.

Lees volledige hoofstuk Sefanja 3

Kyk Sefanja 3:7 in konteks