Ou Testament

Nuwe Testament

Sefanja 3:6 Die Boodskap (DB)

Die Here sê dat Hy al die verskillende volke heeltemal uitgewis het. Hy het hulle stede wat hulle sterker gemaak het en waarin hulle wegkruip as gevaar dreig, vernietig. Hierdie stede is nou verlate, daar is nie meer enige mense in die strate te sien nie. Niemand het in hierdie stede oorgebly nie, daar is nie ’n enkele inwoner oor nie.

Lees volledige hoofstuk Sefanja 3

Kyk Sefanja 3:6 in konteks