Ou Testament

Nuwe Testament

Sefanja 3:5 Die Boodskap (DB)

Maar ten spyte van al hierdie verkeerde dinge, bly die Here nog in die stad. Hy doen nooit enige verkeerde dinge nie. Elke dag, sonder uitsondering, sorg die Here dat mense weet wat reg is, selfs al steur mense hulle nie daaraan nie. Feit van die saak is, hierdie slegte mense kry mos op geen manier skaam vir al die verkeerde dinge wat hulle doen nie.

Lees volledige hoofstuk Sefanja 3

Kyk Sefanja 3:5 in konteks