Ou Testament

Nuwe Testament

Sefanja 1:17 Die Boodskap (DB)

Hulle sal so bang wees dat hulle heeltemal deurmekaar en onseker sal voel. Dit alles sal gebeur omdat hulle sonde doen. Die Here hou niks daarvan nie. Hy sal hulle laat doodgaan, want Hy dink dat hulle lewe minder werd is as sand of mis.

Lees volledige hoofstuk Sefanja 1

Kyk Sefanja 1:17 in konteks