Ou Testament

Nuwe Testament

Sefanja 1:18 Die Boodskap (DB)

Wanneer die tyd aanbreek dat die Here hulle gaan straf, sal al hulle rykdom hulle niks help nie. Hulle sal hulleself nie uit die moeilikheid kan loskoop nie. Sy woede sal soos ’n vuur wees wat alles verbrand wat voorkom. In een oomblik sal Hy al die mense op aarde uitwis.

Lees volledige hoofstuk Sefanja 1

Kyk Sefanja 1:18 in konteks