Ou Testament

Nuwe Testament

Sefanja 1:16 Die Boodskap (DB)

Die mense kruip in hulle stede weg wat ommuur en versterk is om hulle teen hulle vyande te beskerm. Maar wanneer hulle die trompette hoor blaas en die vyandelike soldate hoor skree, sal hulle weet dat dit oorlog is.

Lees volledige hoofstuk Sefanja 1

Kyk Sefanja 1:16 in konteks