Ou Testament

Nuwe Testament

Sefanja 1:12 Die Boodskap (DB)

Wanneer die Here sy beloofde straf gaan begin uitdeel, sal Hy niemand in Jerusalem laat wegkom nie. Hy sal al die arrogante mense en ook dié wat dink hulle het niemand nodig nie, uitsnuffel en straf. Hulle dink mos dat hulle hulle nie oor die Here hoef te bekommer nie, want hulle sê: “Hy doen tog niks, nie goed of kwaad nie.”

Lees volledige hoofstuk Sefanja 1

Kyk Sefanja 1:12 in konteks