Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 9:11 Die Boodskap (DB)

Die Here sê verder ook: “Ek was baie ernstig met die ooreenkoms wat Ek met julle gemaak het. En om te bewys hoe sterk hierdie ooreenkoms is, is dit met bloed gesluit. Omdat Ek My in hierdie ooreenkoms laat bind het, sal Ek julle mense vrymaak uit ballingskap. Die inwoners van Juda sal nie langer as gevangenes in ’n vreemde land aangehou word nie.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 9

Kyk Sagaria 9:11 in konteks