Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 9:10 Die Boodskap (DB)

Die Here sê: “Ek sal al die goed wegmaak wat hulle in Israel en in Jerusalem gebruik om mee oorlog te maak. Dit is dinge soos strydwaens, perde en pyle en boë. Ek sal dit alles vernietig. Julle koning sal ook vir die nasies vrede bring. Hy sal van die een see tot die ander see, van die Eufraatrivier tot by die einde van die aarde, koning wees.”

Lees volledige hoofstuk Sagaria 9

Kyk Sagaria 9:10 in konteks