Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 3:9 Die Boodskap (DB)

Ek sit ook ’n klip voor jou neer, Jesua. Hierdie klip sal sewe kante hê net soos ’n diamant wat so geslyp is. Ek gaan die volgende woorde op die klip uitkrap, sê die Here: ‘Op een enkele dag sal Ek al die verkeerde dinge wegvee wat die mense van Israel gedoen het.’

Lees volledige hoofstuk Sagaria 3

Kyk Sagaria 3:9 in konteks