Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 3:8 Die Boodskap (DB)

“Hoor hier, Jesua, jy wat die hoëpriester is, en ook al die ander priesters wat by jou is, moet besef: mense sal na julle as leiers kyk en moed skep vir die toekoms. Binnekort gaan Ek iemand laat kom wat vir My sal werk. Hy is soos ’n jong tak van ’n boom; die toekomstige koning van Juda wat uit koning Dawid se familie kom.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 3

Kyk Sagaria 3:8 in konteks