Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 3:1 Die Boodskap (DB)

Die Here het my weer laat droom. Die droom was van die belangrike priester Jesua wat voor die engel van die Here staan. Regs van Jesua het Satan gestaan, die een wat hom aankla. Hy het vertel wat Jesua verkeerd gedoen het.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 3

Kyk Sagaria 3:1 in konteks