Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 3:2 Die Boodskap (DB)

Die Here het vir die aanklaer gesê: “Ek dink niks van wat jy nou sê nie. Ek het Jerusalem vir My gekies. Ek wil niks van jou weet nie! Jesua is onskuldig, hy is soos ’n stuk hout wat uit die vuur geruk is. Hy slaag die toets!”

Lees volledige hoofstuk Sagaria 3

Kyk Sagaria 3:2 in konteks