Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 13:3 Die Boodskap (DB)

As iemand nog maak of hy so ’n profeet is, sal sy eie ma en pa vir hom sê: ‘Jy moet nie langer bly leef nie, want jy vertel leuens en dan maak jy of jy dit wat jy sê, by die Here gekry het.’ Sy eie ma en pa sal hom doodsteek omdat hy vals is.”

Lees volledige hoofstuk Sagaria 13

Kyk Sagaria 13:3 in konteks