Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 13:4 Die Boodskap (DB)

In dié tyd sal die profete skaam wees om vir mense te vertel van die drome wat hulle gehad het. Hulle sal mense ook nie meer probeer flous nie. Daarom sal hulle nie die klere aantrek waaraan ’n mens kan sien dat hulle profete is nie.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 13

Kyk Sagaria 13:4 in konteks