Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 13:2 Die Boodskap (DB)

Die Here is sterker en magtiger as alles en almal. Hy sê: “In dié tyd sal Ek sorg dat niemand in die land eens aan afgode sal dink of hulle name sal onthou nie. Ek sal nog verder as dit gaan. Ek sal al die mense wat maak of hulle profete van die Here is, uit die land laat verdwyn. Daarmee saam sal Ek die lus wegvat wat mense het om ander gode te aanbid.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 13

Kyk Sagaria 13:2 in konteks