Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 11:8 Die Boodskap (DB)

Sommer in die eerste maand het ek van drie herders ontslae geraak. Maar nie lank nie of ek het begin moeg raak vir die mense wat ek versorg. Maar hulle het ook nie veel ooghare vir my gehad nie; om die waarheid te sê, hulle het my gehaat.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 11

Kyk Sagaria 11:8 in konteks