Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 11:7 Die Boodskap (DB)

Ek het die mense begin oppas en versorg net soos ’n herder die vee van die veehandelaars sou oppas. Hierdie vee was bedoel om geslag te word. Vir dié takie het ek vir my twee kieries in die hande gekry waarmee ’n mens skape oppas. Ek het die een kierie Vriendelikheid genoem en die ander een Saamwees.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 11

Kyk Sagaria 11:7 in konteks