Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 11:9 Die Boodskap (DB)

Ek het toe vir hulle gesê: “Ek stel nie langer daarin belang om julle oppasser te wees nie. As julle doodgaan, is dit nou maar daarnatoe. En as julle wegraak, is dit nou maar julle lot. In elk geval sal die mense wat oorbly, mekaar uitroei.”

Lees volledige hoofstuk Sagaria 11

Kyk Sagaria 11:9 in konteks