Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 11:6 Die Boodskap (DB)

Die Here sê: “Ek gee ook nie meer om vir die mense wat in die land bly nie. Ek gaan mense met mekaar laat maak nes hulle wil. Ek gaan hulle ook aan die koning oorgee om met hulle te maak net soos hy lus het. Hierdie leiers sal die land verwoes, maar Ek is nie van plan om enigiemand te beskerm nie.”

Lees volledige hoofstuk Sagaria 11

Kyk Sagaria 11:6 in konteks