Ou Testament

Nuwe Testament

Rut 3:13 Die Boodskap (DB)

Bly vannag hier. Môreoggend sal ons uitvind of hy vir jou wil sorg of nie. As hy dit wil doen, is dit goed so. So nie, sal ek met jou trou, so seker as die Here lewe, ek belowe dit. Bly nou maar hier tot môreoggend, dis veiliger.”

Lees volledige hoofstuk Rut 3

Kyk Rut 3:13 in konteks