Ou Testament

Nuwe Testament

Rut 3:12 Die Boodskap (DB)

Daar is net een probleem. Dit is waar dat ek ’n familielid is wat ’n plig het om jou en jou skoonma te versorg, maar daar is iemand anders wat nog ’n nader familielid is as ek en hy is in die eerste plek vir julle verantwoordelik.

Lees volledige hoofstuk Rut 3

Kyk Rut 3:12 in konteks