Ou Testament

Nuwe Testament

Rut 3:14 Die Boodskap (DB)

Sy het toe daar gebly en by Boas se voete gelê en slaap tot die volgende oggend. Vroeg, nog voor sonop, het sy opgestaan en huis toe gegaan voordat iemand haar dalk kon herken. Want Boas wou in elk geval nie hê die mense moes weet ’n vrou was by die dorsvloer nie.

Lees volledige hoofstuk Rut 3

Kyk Rut 3:14 in konteks