Ou Testament

Nuwe Testament

Rut 2:19 Die Boodskap (DB)

Naomi was so verbaas dat sy sommer gevra het: “Waar kry jy so baie? Op wie se land het jy gewerk? Mag die Here baie goed wees vir die persoon wat jou gehelp het!” Rut het haar toe vertel wat sy gedoen het en dat sy op die land van ’n man met die naam Boas gewerk het.

Lees volledige hoofstuk Rut 2

Kyk Rut 2:19 in konteks