Ou Testament

Nuwe Testament

Rut 2:20 Die Boodskap (DB)

“Mag die Here Boas seën!” het Naomi gesê. “Die Here kom altyd sy beloftes na aan dié wat lewe en selfs ook dié wat al dood is. Weet jy, hierdie man is familie van ons. Om die waarheid te sê, hy is eintlik een van die mense wat veronderstel is om vir ons te sorg omdat ons nie meer mans of kinders het nie.”

Lees volledige hoofstuk Rut 2

Kyk Rut 2:20 in konteks