Ou Testament

Nuwe Testament

Rut 2:18 Die Boodskap (DB)

Rut het die koring teruggevat dorp toe en vir haar skoonma gaan wys hoeveel sy die dag bymekaargemaak het. Sy het ook vir Naomi van die kos gegee wat van die middag se ete oorgebly het.

Lees volledige hoofstuk Rut 2

Kyk Rut 2:18 in konteks