Ou Testament

Nuwe Testament

Rut 1:21 Die Boodskap (DB)

Toe ek hier weg is, was my lewe nog vol. Ek het toe ’n man en kinders gehad, maar die Here het my dolleeg laat terugkom huis toe, sonder my gesin. Hoekom sou julle my dan nog Naomi wil noem? Dit voel vir my of selfs die Here die rug vir my gedraai het; asof die Here vir wie niks onmoontlik is nie, besluit het ek moet maar self verder regkom.”

Lees volledige hoofstuk Rut 1

Kyk Rut 1:21 in konteks