Ou Testament

Nuwe Testament

Rut 1:20 Die Boodskap (DB)

“Moenie my Naomi noem nie,” sê sy toe, “noem my eerder Mara (wat bitter beteken), want vandat ons hier weg is tot nou toe het dit bitter swaar met my gegaan. Dit voel vir my of die Almagtige met al sy gewig op my kom druk het en ek nie meer een tree vorentoe kan gee nie.

Lees volledige hoofstuk Rut 1

Kyk Rut 1:20 in konteks