Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 9:49 Die Boodskap (DB)

Hulle het toe elkeen vir hulle ’n tak afgekap en agter Abimelek aangeloop. Hulle het al die takke teen die grafkelder opgestapel waarin die mense weggekruip het en dit aan die brand gesteek. So het al die inwoners van Migdol-Sigem doodgebrand, ongeveer 1 000 mans en vroue.

Lees volledige hoofstuk Rigters 9

Kyk Rigters 9:49 in konteks