Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 9:48 Die Boodskap (DB)

Hy is toe met sy soldate teen die berg Salmon uit. Hy het ’n byl gevat, ’n boomtak afgekap, dit op sy skouer gesit en vir sy soldate gesê: “Maak gou, doen wat ek gedoen het!”

Lees volledige hoofstuk Rigters 9

Kyk Rigters 9:48 in konteks