Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 4:21 Die Boodskap (DB)

Sisera was so moeg dat hy net daar aan die slaap geraak het. Jael het toe ’n hamer en ’n tentpen gevat en stilletjies na die slapende Sisera toe gegaan. Sy het die tentpen met die hamer deur sy kop tot in die grond ingeslaan. So is Sisera dood.

Lees volledige hoofstuk Rigters 4

Kyk Rigters 4:21 in konteks