Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 4:17 Die Boodskap (DB)

Intussen het Sisera na Jael, Geber die Keniet se vrou, toe gevlug, want koning Jabin van Hasor en Geber se familie was vriende.

Lees volledige hoofstuk Rigters 4

Kyk Rigters 4:17 in konteks