Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 3:16 Die Boodskap (DB)

Ehud het vir hom ’n swaard van 50 sentimeter lank gemaak en al twee kante van die swaard vlymskerp gemaak. Hy het die swaard aan sy regterkant onder sy klere vasgemaak.

Lees volledige hoofstuk Rigters 3

Kyk Rigters 3:16 in konteks