Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 3:15 Die Boodskap (DB)

Toe die Israeliete by die Here hulp gaan soek het, het Hy iemand gestuur om hulle te help. Dit was Ehud seun van Gera uit die stam van Benjamin. Ehud was linkshandig. Die Israeliete het hom met die belastinggeld na koning Eglon van Moab toe gestuur.

Lees volledige hoofstuk Rigters 3

Kyk Rigters 3:15 in konteks