Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 2:19 Die Boodskap (DB)

Maar ná so ’n leier se dood het die volk teruggeval in hulle ou gewoontes. Hulle het eintlik nog erger as die vorige geslag aangegaan. Hulle het agter ander gode aangehardloop en hulle aanbid. Hulle het hardkoppig geweier om op te hou met hulle sondige manier van leef.

Lees volledige hoofstuk Rigters 2

Kyk Rigters 2:19 in konteks